Jannie McdulingJannie Mcduling: Jannie is predikant by Omnia Gemeente in Primroseheuwel en is al sedert sy studente dae betrokke by missionale uitreike na Lesotho en Qwaqwa. In 2007 is hy na Zambië toe vir 'n konferensie oor missionaliteit in Afrika en vir die afgelope 5 jaar doen hy diens op sinodalevlak, waar hy tans die voorsitter is vir die Missionale Portefeulje. Sy absolute fokus is ook om sy eie gemeente na volle missionaliteit te lei.

 

 

 

 

 

Ghisnene MüllerGhisnene Müller: Ghisnene is 'n ma vir 5 kinders (waarvan 4 tieners is en een 'n vier jarige!), 'n vrou vir Izak Müller en predikant by Verwoerdpark Gemeente. Toe sy tien jaar gelede na Verwoerdpark Gemeente gekom het was die bestuur van die Gestuurde Gemeenteproses, waarmee die gemeente toe pas begin het, een van haar eerste verantwoordelikhede. Dit was 'n wonderlike ervaring wat haar passievol oor missionaliteit gemaak het. Sy is ook tans besig met haar M-studies in Missiologie waarin sy wil kyk hoe kerkplanting moontlik die NG Kerk kan help om sy missionale identiteit te herontdek. Dis haar droom om dan self ook eendag - of eerder binnekort - 'n nuwe geloofsgemeenskap te begin.

 

 

 

Sam HeineSam Heine

 

 

 

 

 

Hendri RobertsHendri Roberts

 

 

 

 

 

Dirk HumanDirk Human

 

 

 

 

 

Theo Janse van Rensburg

Go to top