Alive with Freedom Feb 18 Alive with Freedom Feb 18 f1
Alive with Freedom Feb 18 f2

Omnia Internasionaal Missionaal

In Augustus 2012 het Omnia doelbewus op 'n missionale bediening besluit.  Die Here stuur eers vir Nelson Mukasa.  Die gemeente leen vir hom 'n kar en hy begin met 'n bediening.  Hy vertrek later New Zealand toe.   Kelvin Ndlovu, 'n onderwyser by die Hoërskool Vryburger neem oor.  Die gemeente groei en die Here seën elke uitreik en erediens.  Ek het gedink dit sou makliker wees maar dit was nie die geval nie.   Ons gaan nie bes gee nie... en eers na 4 jaar se werklike harde werk kan 'n mens begin praat van kerkplanting.

Die  jaar is die fokus op tieners. 

Ons het reeds twee tiener konferensies aangebied, een in Primrose en een in Sebokeng Zone 6.

Jannie McDuling (Omnia)

Go to top